We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Immediate download of Stereotipies in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!
    Purchasable with gift card

      €0.15 EUR  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Come in slimline jewel case with double sided cover artwork and artwork on actual CD.

    Includes unlimited streaming of Hipe Presents: Flêtse Maniere via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    Purchasable with gift card

      €4.50 EUR or more 

     

  • Mail Order (no credit card required)

lyrics

Chorus_
Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/
die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers
X 4

Verse 1_
Jy sê die konsep is fokken flou/
resep bring uit die kok in jou/
so wie is bobbin nou?/
gerap in jou blok in gou/ rip jou kop in show/
g’n stop in flow/ arrogant, die fokken ou/
Is Jaak Galant/ geplaakte tand/ maak dit aan/
uit ‘n snaakse kant/ uitgeslape man/
Die laaste San/ het jou guard se gun/
kap die master aan/ van die staat se plan/ uitgevang ou Jan/
Nou staan hy weer blink/
maar geen André P Brink/
dan moet die man maar weer skink/
van daai tjaandies weer drink/
soos die maan dan weer sink/
as die plan dan deurdring/
uitie klank met mening/
met ‘n funk versteuring/
Jy voel dit OU OU OU OU!/
asof ‘n bullet jou OU OU OU OU!/
soenat OU OU OU OU!/
In stereo OU OU OU OU!/
ek bedoel dit OU OU OU OU!/
kyk hier koel dit OU OU OU OU!/
ek roem dit OU OU OU OU!/
ôs doen dit stereo OU OU OU OU!

Chorus_
Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/
die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers
X 4

Verse 2_
Luister op jou gram/ of Telefunken/
amper soes damn/ skelm bring die funk in/
Jaak is die man/ sy style is drunken/
jy is ‘n fan/ gee jou bedanking/
SONY of NAD/ die shit is bumpin/
wil nou nie brag/ I tell you something/
Technics is sterk/ veral in die klank in/
jou weg kiek ou perd/ hier kom jou krank in/
Van Khoi San, Sansui en Sanyo/
die boys hang met Drambui en ‘n kan yo/
Moet jou nie daarmee vermoei nie, span yo!/
plus ek het nie allen geknoei nie/ ek vang jou/
Tedelex, Philips of Bang and Olofsen/
Rattle ek gibbis fans wat vooraf sing/
battle net dinges en sy oorlams vrind/
settle net slegs vir punte in oorklanking/
Ek is in stereo/ jy klop soos Logic/
niemand by die deur nie yo/ ek jok soos “ôs wiet”/
nie my aan jou steur nie, ou/ jy’s vrot soos korts, siek/
jy’t g’n idee nie bro/ ek rock soes kwartsiet/ innie Palmiet

Chorus_
Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/
die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers
X 4

Verse 3_
Hulle jak Quiksilver, Formula 1 en Billabong/
wiet wat hulle wil hê/ sê hul sê en sal daar kom/
Hulle kiek pille, dowwel daar guns, tot die tille blom/
skiet wat hulle wil, wê/ pê gedare, gil verstom/
Jak hoppers en hoppels en enkels met zombies om/
koppe wat vrot is, vol snot is, drentel tot kombies kom/
snuif poppers tot dit op is en wentel om tjommies jong/
Rave boggers gaan gerob is, hul slenter in onties rond/
Jak cargo’s met stuiwe tops/
Plumbago uit Lecrogs/
jou nie vaak hou, jy’s gefok/
virrie park jou uitgetof/
maak jou laat yo, jy’s gerob/
vannie start jou uitgeskok/
want jou bra’t gou uitgeklok/
vannie water en druiwe sop/
Nes julle moet ek week-lank loep/
in Caterpillars met ‘n swietpakbroek/
Soek my Bane so jy wiet dan oek/
ek skuil want my gevriet’s dan oep/
Het brille, maar dit briek dan vloek!/
is plastic brille net ‘n wiek dan goed?/
Koep my anders en ‘n kit dan boet/
op sale selfs Butan oek

Chorus_
Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/
die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers
X 4

credits

from Hipe Presents: Fl​ê​tse Maniere, released December 28, 2009
Prod. Loufaai

license

tags

about

Pioneer Unit Records Cape Town

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. ... more

contact / help

Contact Pioneer Unit Records

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Pioneer Unit Records, you may also like: