We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Saam Staan Ft. Cream

from Hipe Presents: Fl​ê​tse Maniere by Jaak

/
  • Streaming + Download

    Immediate download of Saam Staan Ft. Cream in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!
    Purchasable with gift card

      €0.15 EUR  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Come in slimline jewel case with double sided cover artwork and artwork on actual CD.

    Includes unlimited streaming of Hipe Presents: Flêtse Maniere via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    Purchasable with gift card

      €4.50 EUR or more 

     

  • Mail Order (no credit card required)

lyrics

Chorus 1_
ONS STAAN SAAM!!!
Terwyl julle rondkruip vir snotproppe/ is ons voor in die losgemaal soos losskoppe

ONS STAAN SAAM!!!
Ons hardloop net gou ‘n interference/ want dié beef is anyways meer mince

Jaak Verse 1_
Ons het niks nodig/ beef is oorbodig/
please dis so koddig/ mc’s is ooh so dig/
Bymekaar met tyd stoot/ maar moet nie fok met my soort/
los daai karakter in ‘n sysloot/ maak jou naam gou ‘n bywoord/
vir die floppers, sogenaamde hip hoppers/
smoke jou uit tot jou kiek op is/
pitch jou in die drein want ek fliek toppers/
brand siek fokkers/ sodat jy kan hernu en tiep top is/
ja Jaak is een van daai diep shockers/
Voel die chaos/ en kry klaar ons moet dit daar los/
want kyk my mic is klaar op haar pos/
amper soos ssshhhk ssshhhk sa! mos/ tik tik vra nog/
rip dit Jaak tog/ kliek kliek ba! los!/
Met verwysing na die mikrofoon/ gee net Rama mnr Tief ek vreet jou kroon/
op my radar, bug geplant in jou diepste soom/
nie eintlik nodig nie want ek’s die pitch gewoond/
lees tussen die lyne van jou leksikoon/ mini moroon

Chorus 2_
ONS STAAN SAAM!!!
Feed die backline/ ek kan sien jy wens jy kan ook dit met jou bek rhyme

ONS STAAN SAAM!!!
In die tweede fase/ los die beef vir die pot want hier’s nog ‘n rede dwase

Jaak Verse 2_
Ons almal weet van beter/ is tyd om te weet van die beste/
ons almal tiep dan seker/ is tyd om te kiek van die peste/
mc’s is nie op hulle bek geval nie maar ek rap met ‘n gum guard/
met sy eiers in my hand verstaan selfs die tandarts/
wat fie situasie behels/
gazi van die plasie gesels/ uit desperasie vir dir tatie geskel/
moeg vir al die kak wat julle vir Jaakie vertel/
amper soes julle moet teen die party rebel/
hip hop asof julle nie traak nie gespel/
daais jou grootste flater/ skynheilig die boogste prater/
maar tyd sal wys jy’s die doosste snater/
bring die goorste water/ uit die hoogste krater/
Hassan filter dit en ons spoeg dit om die gehoor te skater/
Van die lag/
aan die blaf/
kan nie wag/
vir die dag/
vir die prag/
van die krag/
van die mag/
waar’s die love/
glad nie sag/
praat nie kaf/
saakie tough/
so Jaakie jag

Chorus 3_
ONS STAAN SAAM!!!
Kort-arm nou forseer die skram af/ nou’s die gort warm/ hardloop tot op die man af

ONS STAAN SAAM!!!
Gee ‘n up and under/ mc’s is ‘n fokken skande/ bring die stretcher, collarbone gepop, g’n tande

ONS STAAN SAAM!!!
Uitgestamp teen die kantlyn/ jou fans die mang, shame/ bring die water want die jong se wang pyn

ONS STAAN SAAM!!!
Jaag ‘n rolsskop/ daar’s die bol, pop/ ons bring gou jou breek tot ‘n volsstop

ONS STAAN SAAM!!!
Daar’s die eindfluitjie/ jy maak dit nie end-uit nie/ wil nie eers die highlights sit en kyk nie

ONS STAAN SAAM!!!
Coach sê nou ‘nie man’/ gaan speel vir die b-span/ terwyl jy wonder, watte fok, wat gaan hier aan?

credits

from Hipe Presents: Fl​ê​tse Maniere, released December 28, 2009
Prod. Maddstone / Dplanet

license

tags

about

Pioneer Unit Records Cape Town

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. ... more

contact / help

Contact Pioneer Unit Records

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Pioneer Unit Records, you may also like: