We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Hipe Presents: Fl​ê​tse Maniere

by Jaak

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Come in slimline jewel case with double sided cover artwork and artwork on actual CD.

    Includes unlimited streaming of Hipe Presents: Flêtse Maniere via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    Purchasable with gift card

      €4.50 EUR or more 

     

  • Mail Order (no credit card required)

1.
In die oerwoud van blokke sement/ het ek fokkol nie sent/ maar propvol die tenk/ rob skollie rent/ cops rol die vent/ stop mol die kent/ tot bolloe stenk/ drop rollie, KLENK!/ stop pollie! SWENK!/ kom dommie denk/ brom stommie, ENK!/ skok tjommie, FRANK!!!/ Asemrowend, die maniere/ glad oordowend die skaniere/ klank oorstromend, die van bure/ skel bemorend die tyd van ure/ Dis mos nie reg nie man/ gaan nogal sleg dié kant/ rus, los die flessie dan/ wat nogal?! weg hier Pang!/ Dis nou die stank vir die dank/ mis nou die klank vir die tjank/ blus nou die brand vir die land/ niks nou die krank vir die bank/ Want jy kry wat jy gie/ kak bly jy was hier/ wat, hy?! hy pas nie/ trust my, hy kan spie/ wag jy, kyk dan hier/ Is nie daai nie man, is nie daai nie/ is die draai dié kant, plus die timing/ kan nie rhyme nie san/ van die crime die kant/ want die crime die kant/ is grimy man/ verstaan die san? naai? OK, vra die tanie dan/ Of dit so is/ op of bo is/ geslot of toe is/ gejok of true is/ befok of clueless/ gerock of glue is/ geskok of cool is/ gefok of crew is/ geflop of rumours/ getop of bo is/ gestok of tool is/ En daais die vollerende waarheid/ met die borrelende naarheid/ vir die bekommerende swaartyd/ van die stomme kind se geaarheid/ So smaak my/ hoor Jaak bly/ in so ‘n vaak vlei/ ma so praat hy/ van swaar kry/ in Chicaag jy/ Luister hom maar uit/ fluister soms maar wyd/ yster blom na tyd/ kyste kom ma, suip!/ vyste bomma kruip/ jy’s te dom, Jaak fake/ einste klong maak tape/ van flêtse kom daad uit/ van flêtse, kom maak tyd/ van flêtse tong laat slyp/ van flêtse kom Jaak spuit/ WAARHEID! Chorus to fade_ Is daai Afrika oerwoud Die flêtse is oer oud Die winters is moer koud En die jongense loer, SOUT!
2.
Chorus 1_ ONS STAAN SAAM!!! Terwyl julle rondkruip vir snotproppe/ is ons voor in die losgemaal soos losskoppe ONS STAAN SAAM!!! Ons hardloop net gou ‘n interference/ want dié beef is anyways meer mince Jaak Verse 1_ Ons het niks nodig/ beef is oorbodig/ please dis so koddig/ mc’s is ooh so dig/ Bymekaar met tyd stoot/ maar moet nie fok met my soort/ los daai karakter in ‘n sysloot/ maak jou naam gou ‘n bywoord/ vir die floppers, sogenaamde hip hoppers/ smoke jou uit tot jou kiek op is/ pitch jou in die drein want ek fliek toppers/ brand siek fokkers/ sodat jy kan hernu en tiep top is/ ja Jaak is een van daai diep shockers/ Voel die chaos/ en kry klaar ons moet dit daar los/ want kyk my mic is klaar op haar pos/ amper soos ssshhhk ssshhhk sa! mos/ tik tik vra nog/ rip dit Jaak tog/ kliek kliek ba! los!/ Met verwysing na die mikrofoon/ gee net Rama mnr Tief ek vreet jou kroon/ op my radar, bug geplant in jou diepste soom/ nie eintlik nodig nie want ek’s die pitch gewoond/ lees tussen die lyne van jou leksikoon/ mini moroon Chorus 2_ ONS STAAN SAAM!!! Feed die backline/ ek kan sien jy wens jy kan ook dit met jou bek rhyme ONS STAAN SAAM!!! In die tweede fase/ los die beef vir die pot want hier’s nog ‘n rede dwase Jaak Verse 2_ Ons almal weet van beter/ is tyd om te weet van die beste/ ons almal tiep dan seker/ is tyd om te kiek van die peste/ mc’s is nie op hulle bek geval nie maar ek rap met ‘n gum guard/ met sy eiers in my hand verstaan selfs die tandarts/ wat fie situasie behels/ gazi van die plasie gesels/ uit desperasie vir dir tatie geskel/ moeg vir al die kak wat julle vir Jaakie vertel/ amper soes julle moet teen die party rebel/ hip hop asof julle nie traak nie gespel/ daais jou grootste flater/ skynheilig die boogste prater/ maar tyd sal wys jy’s die doosste snater/ bring die goorste water/ uit die hoogste krater/ Hassan filter dit en ons spoeg dit om die gehoor te skater/ Van die lag/ aan die blaf/ kan nie wag/ vir die dag/ vir die prag/ van die krag/ van die mag/ waar’s die love/ glad nie sag/ praat nie kaf/ saakie tough/ so Jaakie jag Chorus 3_ ONS STAAN SAAM!!! Kort-arm nou forseer die skram af/ nou’s die gort warm/ hardloop tot op die man af ONS STAAN SAAM!!! Gee ‘n up and under/ mc’s is ‘n fokken skande/ bring die stretcher, collarbone gepop, g’n tande ONS STAAN SAAM!!! Uitgestamp teen die kantlyn/ jou fans die mang, shame/ bring die water want die jong se wang pyn ONS STAAN SAAM!!! Jaag ‘n rolsskop/ daar’s die bol, pop/ ons bring gou jou breek tot ‘n volsstop ONS STAAN SAAM!!! Daar’s die eindfluitjie/ jy maak dit nie end-uit nie/ wil nie eers die highlights sit en kyk nie ONS STAAN SAAM!!! Coach sê nou ‘nie man’/ gaan speel vir die b-span/ terwyl jy wonder, watte fok, wat gaan hier aan?
3.
Bendelid 01:48
Verse 1_ Kom byrie bult op/ toe ek stil stop/ oë wil pop/ Vas aan my kraag gegryp/ van agte af staan Jaak soese lyk/ bleik/ 3 jongens om my/ doenie som jy/ wil my omtail/ Krap in my sakke in/ almal jakke ding/ straatlig lat dit blink/ TING!!!/ Liewe flash voor my/ fluister in oor jy/ kykie hoor my/ Try net weg haloep/ staan ek daar soet/ terwyl hande in plekke soek/ vloek!/ Kry toe ‘n 2 5/ op diese lyf/ in agtesak, hiers ‘n skyf/ Jarre ek is toe naar/ verby loep ‘n bra/ en begin te lag/ fokken vark/ Tjek toe my skoen oek/ en my groen broek/ waar ‘n skewe hak op soem loep/ Paas toe ma op daai/ fokken Pop-eye/ ôs alleen sou die snot waai/ Stoot my toe boentoe/ fokkof soentoe/ voor die ding jou bloed proe/ Maak toe of hulle jaag/ in volle vaart/ lam Jaak alweer op jaart
4.
Verse 1_ Ek gryp vi Booker T/ sy ma skrie moetittie/ doenie ma ek sliep hom an daai dreads lat sy voete skuur/ kyk vi Benoit/ wat sê jy nou ha?/ net een klap en drie poepe toe’s hy nou klaa’/ hoor toe vi Gregory Helms/ sê, “daai ding van julle skelms”/ gie homme moerse klap toe beginnie ref se tellings/ hie kô London saam met Brian Kendrick/ toe moetie klong spring en dai jong mennie pen stiek/ skop vi Batista/ tussennie lieste/ hoe my gevrek, ma ek ken vannie piets, ja!/ wat van Chavo Guerrero?/ jhey, ek is mos vannie Paarl!/ wat van Eddie Guerrero?/ nou daai wasse dytlike kêrel/ Het vi Daivari tienie toue/ Elijah Buke se kop in my kloue/ buig Finlay se voete in sy moue/ en gie somma vi Funaki verkoue/ plus Joe Mercury se kwik styg/ toe ek sy slik gryp/ ma toe Kane inspring, hoor ek net “druk typ”!!!/ hhhhhhhhh, sy wind yt/ stuk myt Chorus_ Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop Verse 2_ Toe rakit rou/ hies John Cena nou/ ma toe ek hom lig,/ ruik sanan na ‘n vrou/ hie kô Jeff Hardy/ byrie paatie/ hy dink sieke my skoen kennie van naatie/ en ek kennie van guardie/ plus moenie worry orie Spirit Squad/ daai jongens kan skaas in vol sinne praat/ vas in my spinnerak/ Armando Alejandro Estrada/ ek gan jou menne plan gou verdala/ hy kala/ Carlito wil my uit tos/ kam toe sy harre lat hy pleit, “los!”/ laain menaai gatekop en omdat jy my tyd môs/ draai Charlie Haas se nek om/ vol verskonings agtena ja vanne leklong/ en ek apset hom/ gryp Edge se spies en ek briekit/ toe ek my peil en boeg ythal toesit tiekets/ ha val sy wiekits/ en drama soelank vi Hulk Hogan weg/ hy mik en ek buk/ en toe klap hy vi Eugene reg/ ek mean, ref!/ ouraaitou Johnny Nitro/ wil jy fight gou?/ ek gannie lang makie soe julle kan my dait hou/ gie my Frito’s/ my Sprite gou/ enne mic, ou/ hahaha, julle ouens snipe gou/ nice show/ g’nait brou! Chorus_ Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop Verse 3_ Hie kô Bobbie Green/ oppie scene/ nou kry ekke lekke pak vannie ou tôppie team/ ‘n bêkhên van Jan Wilkens/ wat, het jy gedink dit is kulkuns?/ net van drama en spiere bultens?/ kom hie! lat ek jou moer teen/ die vloersteen/ toe ek opkyk issit vas innie sool van Boerseun/ ek wietie ees wa is daa nou?/ Here help my wan haa kô Tornado/ ek sien hom net en ek is klaa flou!/ ek kannie fokus/ voor my staan drie Danie Voges/ asseblief tog, kan dié dannie oor is?/ kannie sta’an die skare voor pis/ naai jitte/ Mike Schutte/ toe kry ek laiks rukke/ hy lag en gie my vi spait, mikke/ ma is taai tikke/ ma Kallie Knoetze/ wassie woeste/ ek hoor net, “jou dônner!” tussennie koeste/ vandag moer ek jou soes dai vark, Leon Schuster!/ jy kyk veniet vas in my gryskop/ gan vertel dié vi hulle, BAAH!/ Volstruisskop! Chorus_ Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop Wil jy met my fôk?/ ken jy Volstruisskop?/ julle’s net plyn vrot/ Jaak isse gamekop
5.
Begin 04:28
Verse 1_ Dit begin by die begin/ die storie van die gesin/ wat gewoond was aan te min/ maar nooit vergiet het om saam te sing/ van die plaas gebring/ daai soete manier/ duidelik nie van hier/ en vermy elke nuuttse guur/ plus niks dagga, niks wyn, niks buttons, niks bier/ Vat my volle woord/ niks tyd vir die rowwe soort/ maak gou jou afgodde dood/ ‘n heilige eenvoud dwaal in hul koppe voort/ in ritme met die trek van die klokkekoord/ en glo dat slegs Jesus kon stop ‘n moord/ Nederig tot op die punt van inaktief/ vra vir elke ding askies/ en alewig vergiewe my kind asblief/ Glo did nie verniet/ voor is die verdriet/ so mis die gebied/ as bonus die getjiep/ van Antjie Somers in die Gariep/ En hul gesigte spreek boekdele/ want as hul breek boet julle/ oorryp in plaas van eet soet gele/ in voortyd in staat daam, weet moet ewe/ van voor gryp, in daad staan, steeds loep lewe/ Verse 2_ Skeef hang die potrette/ maak broodgeld van die kollekte/ verlief aan die sigarette/ Jaak oorstelpdtvan diese flêtse/ Kan dit nie eintlik pinpoint/ Satan hier feitlik in joint/ pa stram, gee duidelik min coin/ So wat moet ons nou iet? soet pap moet ôs gou vriet/ tjoef-tjaf, hies vir jou nie/ net vir Doesdas, Des en Soni/ jy moet loep, gaan weg hier! Moan nie!/ jou goed vat plek hier homie/ Hou maar die raps tien aan/ ek mean man/ niemand kan; die king gaan/ miskien dan sal musiek span/ Maar vir nou koop die spirits en lampolie/ vir die primer stofie, ‘n lang storie/ Wil nie van die man hoor nie/ maar ek moet uitpak/ niks meer vir die San oor nie/ want hy’s ‘n suipgat/ en chicken van die Tandorie/ maar hy’s op sy pad/ jy wiet dan van die lang storie/ die prys in sy sak Bridge_ Daar’s altyd ‘n begin/ vandag is ‘n begin/ partykeer moet jy net begin/ dit is my begin/ wanneer begin jy?/ die leiwe het al lankal begin Verse 3_ Hoop julle volg nog/ huis vol stof/ Ma nie meer daar maar hulle kolf nog/ nog in die game maar hulle word rof/ om in te pas, aan te pas/ soem ingelas, saam gewas/ voel onvanpas/ skaam geklas/ moeg van drag/ darem gedas/ Terwyl hulle kyk hoe dit vloei/ water, drank, sweet en bloed bloei/ gate, stank, skeet en vloek groei/ in ‘n mate van wet breek en moet boei/ sake vang, wegsteek en oek stoei/ met die pa se wette/ want vir hom is hulle rasebekke/ hy mis die stilte van die plase lekker/ want ten minste is daar spasie plekke/ waar jy kan mens wies/ het die flêtse die mens lief?/ jy moet lekker kêns wies/ om dit te maak oor dié grens sies/ Jy mag dalk jouself verloor/ want as ek my ras ir geld vermoor/ wat het ek vir jouself nog oor?/ Net die kind in my binneste/ maak gou want dit verloor ek die vinnigste/ in die begin van die dingesse/ My Begin
6.
Verse 1_ Perfek geskep/ nou’s ek getrap/ van boast gerap/ nou’s ek gevrek?/ nee eerder rustig/ sy’s shy, baie mistig/ try haar laat lus lag/ ma sy paai eerder, sus sag/ dan draai baie lustig/ So ek complain nie/ seks nie die sae nie/ ereksie nie klein nie/ onskuldig ken haar perfeksie nie pyn nie/ korreksie nie bruin nie/ Sy’s alles en nog meer/ wat mal is en tog teer/ wat sal ôs ô tog steur/ van colourds ons los skeer/ Daais hulle funksie/ tog nie regs, ook nie links nie/ nee, hulle dink nie/ los die seks, soek die punt hier/ Liefde is al wat ons het/ liefde sal ons accept/ liefde sal as ons net/ laat liefde staan as ons wet/ Geskep in vorm van vrou/ perfek in vorm van jou/ is ek gewek in vorm van trou/ respek in vorm van nou/ protect in vorm van ou/ rusplek in vorm van gou/ lig net in vorm van blou/ vir jou Verse 2_ Dit was ‘n helder nag/ krieke skel te sag/ seker wel gelag/ verniet is hel se mag/ gewiet en wel gewag/ Vir die een/ met die seën/ tril die dreun/ stil hierteen/ In saamkoms van siele/ gedans mos in spieële/ die maan rond subtiele/ aand gons, spin wiele/ Van tyd/ aansluit/ dan kyk/ wat’s uit?/ vas byt/ als ryp/ ang gryp landswyd/ angs wyk/ Skielik alles gevul/ met liefde want dis haar wil/ weet dit want dis te stil/ en seker dan is daar nil/ Stres bes moontlik/ vir die oomblik/ hy’s weg wes stoomskip/ het haar kroon, slip!/ Geskep in vorm van vrou/ perfek in vorm van jou/ is ek gewek in vorm van trou/ respek in vorm van nou/ protect in vorm van ou/ rusplek in vorm van gou/ lig net in vorm van blou/ vir jou
7.
Afrika(ans) 05:22
Verse 1_ Vat jou trug nadie dae van Parliament/ shit was vet soes mense wattie op skale klim/ Afrikaans vars wat ek virre vale spin/ as Isaac Mutant ‘n smurf verdala, kin!/ wie kô vroeër was Boeta D en DSA?/ sit Hamme se stoegha hie, nie is waa’/ toe jol Ramone oek nog stoepa oppie TV da’/ en Jazmo oek gaar mettie BOEPOEB PA DA!/ het jy nie flywe nie, kry Knoffelbruin!/ raaims ruk soe hat gits glat latte ghoffel skuim/ en met Scaly langsan is Mitchell’s fokkel Plain/ lain ma vorie Willetyn beginne koggel, shym/ en rus in vriede Mr Phat/ net een liewe wat ôs het/ gebruikie ure met respek/ innie gure plek jy tjek/ ma jou dure wêrk bedek/ die sure krêp perfek/ annie biewe rêp mis ek/ jou pure net is wêk/ peace an Lenny Bone, Pit en Bai/ met Jits oppie foun, ditsem, I!/ Liquid innie zone, stukkend kwai/ en Terror lattie toun flippin drai/ is Bitter, Cream wat Chuck jou Bruinstorm/ ‘n skitter team wat plak gou uittorring/ is nes ek mien as drugs jou uit vorm/ disnis scheme as Vahk nou uitbolling/ ek wou met Devious koulêb/ lat ek serious gou rêp/ van D.Mus, Panaikz en Scabz/ met Load, Kamaal in êbs/ Phoenix mettie jêbs/ hie kô nou iets sterks!/ Disciples, Slew Dem, respek!/ heel laaste, hie is ek! Verse 2_ Dans met wolwe innie skemer/ en staan innie Sonkring/ Het van Verlange Kraal is eners/ wat Agte elke man rondspring/ inne Verspeelde Lente/ sien vergeelde prente/ Tussen duiwels lê gesteelde sente/ was Onder engele in my Skooldae/ toe verstrengel hulle my met skoolvrae/ in oormaat/ Ziebie wat oor riool praat/ plas in Konings en Torings skool skaak/ ou kool-vraat/ my Belade virre enkeling/ is soes Koöperasie Stories in wenteling/ as gedagtes onthou en innie prente klim/ wan van Manakwalanners gooirie mense skim/ die ou formaat is Vyfster/ met Skollie innie yaat, hy slyp skêr/ altyd bollie as hy praat, hy skyt vêr/ pollie allie jaat!, hy kryp weg/ hy stollie oorie draad, hy’s uit, reg?/ tot innie Bosveld hotel/ wa hulle gou skêl ou pêl/ jou nou bel, foun sel/ Nommer asseblief!, oh hel, gou op tel!/ ôs Maplot elk woonstel/ wonner as ek lies of Skouspel jou kwel?/ miskien wen ekkie Jackpot/ en doenie Dans vannie Flamink oppie plek, hop!/ blind soes “Sien jy nou” inne blêkspot/ skimp soes hoe mien jy nou, jhy moet ek stop?!/ blink soes TV grou screen voetsek, shok!/ vannie Skoppensboer tot Transkaroo/ vlieg Arende doer tot krans ha bo/ aanvaarit ma soe as ek saans daa loer/ Tier Brigade annie moer/ soe sit Jaak daa op vloer Verse 3_ Van Die Siel, Kees Marais, Ignatius/ ja, allie katte wat my inspirasie is/ en oekie spane wat ek soes inflasie mis/ ja, amal wat gehelpit met wie Jaakie is/ Kool Kees, Natiewe Tonge tot Hierogliewe/ skoon hees, massiewe longe, fok skiewe kiewe/ Oniks, aggressiewe klonge ok psigo diewe/ woon steeds presies soes donne, ôh diesie nuwe!/ Groot Proffessor, Petrus Klip ennnie Premier/ N.W.A., Annie Vêrkant, Alkoeliste, en dié se bier/ loep soes Chester, hieheen mikkie avontuur/ skên jy daa annie skwêrkant, kaalkop miste in diese uur/ Maria Johanna Blignaut/ bringe vlugsout/ en al klinkit soe maak Ou Vuil Dônner nooite glipfout/ in sy zip code/ soms val ek in Malib mode/ maa’ ek Spooksig met Metode Man en druk uit klip goud/ Koekemakranka is nette klipgooi/ soe mik mooi/ boem kommie klanke flits lekke blitsrooi/ oeh sluk prooi/ soekannie fank haa mits ekke fit gooi/ gloe distrooi/ voelannie bamp haa inne plekke this way/ soe flip flooi/ jis booi!/ na Swart Skaap, Asie-alleen tussen Die Wortels/ Kris Een, Grootjie Klein, issan Iemortel/ brak nasmaak glasie arseen sluk innie kortsels/ rus teen oortjie fyn en seepglad, zip innie gordels/ saam ‘n Stam Genaamd Strewe/ astrant soe vang sewe/ staan Jaak soe stram ewe/ soelank kaapse klank bewe/ en oek paap soes bang krewe/ vi faam loep plan skewe/ moet art oek kan vergewe/ uit daad kom dan lewe
8.
Sweet 04:20
Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweet Verse 1_ My rol isse reeks beheerde valle/ geformuleer virrie verkere kalle/ in versteurde talle/ vuiste gepeerde balle/ inne kultuur van verleerde stamme/ loepie vermeende malle/ en spoeg gegeurde ghalle/ en ôs werkit yt/ met perk en tyd/ moet somsie berg inkyk/ en vi versterkings pleit/ kragbeperkings, suid/ elke dag verwerk en syp/ soe ôs vererg in feit/ ôs bederfingsgyt/ ommie land te werk is kroesiaal/ selfs in tekkies en fatigues soes Fidel/ met haarkêppies in fabriek, soesiaal/ als vi’ nêppies en wassiep, loesiesgêl/ en vi’ Chappies na masiet, koepie spêlt!/ ‘n plattelandse kusklong/ vasgevang inne vallei “this long”/ voorvel swel soes pisbom/ voorspel hel soes dis-jong/ oortel gêl soes, ditshom!/ koor skel wel soes zip, stom!/ wiks hom!/ die styl is bitter wantis goed vi’ jou/ mirresyne wattie bloed skoon hou/ mettie lyne wattie boek toon blou/ ennie seine lattie kroeks skoons vou/ is myne! slattie boep-ooms jou/ kaapse duime vattie goed oënskou/ als afdraend terwyl ek spoed steel/ eerste prys! – lemoenskil maakie koek geel/ in liefde moet iets soets deel/ gegriefde soek swiehts, loep speel!/ daais hoekom kat solo uitie groep peul/ vervloek vleuel Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweet Verse 2_ Ek sit netsoe wee’ terug soese gelekte poeriengbakkie/ labrang, voer hom aknie/ loer hom, ag nie!/ sit vingertoppe bymekaa’ en weefe konsep/ herinner hulle waa’ die son set/ tevriede selfs mette brons plek/ los ma’ as ôs klaa’ voor u is/ want ôs lat loop soes Oscar Pistorius/ jou span loep voor…’ie bus/ soe naby ma’ hy skiet gedorie mis/ lat jou wônne watte fokkie storie is?/ beweeg innie mynveld vannie brein/ terwyl ek my kwytskeld vannie pyn/ poephol vannie suid skel vannie wyn/ terwyl ek my rym spel innie trein/ want ek tjyns al tienie grein/ Jaak, jy’s mal, taatie insyn!/ rêp tot my gô annie grond sliep/ wys my kô mannie hond tiep/ maak klaa’, ôh sannie son stiek/ is syf!, drô guns die kôps wiet/ is ôs wiek/ het soedie lôh annie groan biet/ moetie point! kiek!/ en ons gooi nie suiker by hiening/ kry die feite by dié ding/ gespanne soesie kuite se siening/ verstanie geite se miening/ en ruk buite daatien in/ ek vat suipe uit piering/ jy kraak ruite vi’ miering/ ons is gedryf deur funksie/ regs te styf! nie meer linksie/ koes oekie betyds te flinksie/ sê rêp issie kunsie/ dan is Ou Ryperd ‘ie ‘n hingsie/ en ry real katte nie in Binsie/ is nie! Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweetet Verse 3_ En partykeer issie brein te vinnig virrie pen/ ma’ ek gie nooite verkere voorskrif virre pasiënt/ jy sal my an my passie ken/ en my formele-dassie stem/ val oppie kassie klêm/ wanan bust ‘ie kênt/ ‘n plassie! dêm!/ kô af op jou soes koue wate’/ bringit haks soes geboue prate/ doenit tjaks soes veroue sake/ spoegit mak deur vernoue kake/ soesit spat uit benoue strate/ verfloue kate/ en nou is George wee bos/ en soek ôs wee’ kos/ ma ôs eet mebos/ en roek oek wee tos/ is alwee ôs, skree hosh!/ en roep ôs op e-pos/ ma ôs sweet mee’, Josh/ oek ruk Soeksoek wee’ mos/ Hop!
9.
Soete 16 04:27
Verse 1_ Sy was ‘n soete sestien/ so met ‘n backspin/ wil hy op die plek speen/ 214 wil haar regsien/ met 1 kyk is toe hy seks sien/ leer haar van skyf hou, biere en Crackling/ laat haar wonder wat hy met slêt mean?/ Dié gek scheme/ as daar gras is, hy speel bal/ as hy jars is, hy speel mal/ sorg dat sy vas is en geen sal/ gesussit sy teenval/ solank hy geslaan het, nut gebust het, jassis sy kreun al/ Kreukel haar skoolklere/ onnies sê sy skud uit haar voëlvere/ wys ook boud vir skool-menere/ ma sê sy’s stout en gaan oor skool tekere/ raad-op, raas met haar oor wat ook al die rede/ Soek die vrede maar daars niks te vinde/ punte val; rek, aard, bio en haar favourite Wiskunde/ Soek pluspunte/ maar sy sien niks in hom/ hy laat haar voel sy is te dom/ sorg dat sy nooit tot ruste kom/ ‘n Friste klong so hy gee net lyfnokke/ een keer so hard geslaan sy kry toe styfskoppe/ maar elke aand kry sy hom daar by die grys blokke/ en eksperimenteer met seks soe erg, selfs vuisfokke Verse 2_ Hy brag by sy vrinne/ net 2 keer gevry toe los ek binne/ as sy stry dan force ek dinge/ sy vra my, het ek haar lief, dan pause ek, jinne!/ “dink jy ek doen dit verniet?”/ of course, ek spinne/ Storie want sy mag nie die waarheid hoor nie/ daai kind was nog nie van bo getoor nie/ plus sy was nog nie van so geboor nie/ ek het nog nie ‘n ghoes gemoor nie/ maar ek sal haar moer soes van noggie soes te voor nie/ ‘n woeste storie maar hy leef dit/ dis hoekom hy met haar ma skeef sit/ niks ruggraat so hy parapleeg dit/ net solank sy wegraak en hy in haar geskeur het/ is hy wat haar sleg maak in liefde, niemand kan gekeer het/ is sy wat hom regpraat in liefde, iemand kon probeer het/ Sy gaan deur dit/ dan wil sy mos/ groet haar met ‘n, “staan stil jy, hosh!”/ sy moet dit strike, darem staan kril hy nog/ sy moes dit fight, maar dan wil hy los/ maar hy mos dit snipe, “ja san dit sal my kos” Verse 3_ Nou’s sy naar in die oggend/ sy sien hom tog min/ hom gewaar in die stof in/ want hy’s nog bog tjint/ tjommies vra waar is die bobbin/ jy was sy top kind/ sy’s al mal in die kop in/ en skrie, “los my fokken!” Hy’s diep in die dop in, het geslaap 3 dae laas/ in die tiek en die tok in so jy wiet wie’s sy baas/ amper gestiek in die kop in/ soe sy gevriet sien jy skaars/ hy skuld diep in die sop in/ besit net die pie in sy blaas/ Heeltyd nie, is jy jars!/ sam wil nie change nie/ is glo nie sy kind nie/ san het nie brains nie/ is glo ook nie die punt nie want san speel nie games nie/ hy’s glad ook nie blind nie en vat nie die blames nie/ Sy gooi dit in die dreintjie/ terwyl sy skool toe stap/ na al die bloed voel sy sterk maar raak by die skool toe pap/ sy gee voor my in net toe ek op haar sool toe trap/ en lê daar fyner as ‘n mens maar soos ‘n voël so slap/ ek moet haar hoof toe vat/ Lig in my arms, op my bors rus haar kop/ sy’s koud, maar is warm, fok sy’s dors, jis pasop/ Kinders bly karring, geskok, jhy sy force, is van dop/ hoof sê bly kalm, Dok kry pols, maar hy praat niks, en dan STOP
10.
Verse 1_ Ons noem hom net en roem respek/ as ô boem boem rap/ in dié groen-groen plek/Die beat ghoef-ghoek kek!/ oel soe-soe ek/ maak soentoe vrek/ ons voel toe sleg/ Omvergifnis vra/ voel didnid klaar/ die system pla/ die business faal/ ma krismis sal/ die biscuits kraak/ en ‘n kis kis maak/ nôba bitter smaak/ Vattie sleg met die goed/ hou die kneg aan die loep/ by die bed aan die voet/ lê die wet van die boek/ is wat ek het as ek soek/ amper vrek van die roep/ as ek ‘kef’ van die roek/ Jah bless! aan die gloed/ En dit kom voor/ hoor ‘n dom oor/ hoe die song toor/ met die klong hoor/ Moet dit in ton stoor/ bring met long voort/ harder op drom-oor/ soes bom, GOOR!/ So stiek net uit/ op beat in tyd/ en skiet dit wyd/ lat Hitler shake/ uit sy vieters, great/ so hy bieter wyk/ as ons iets bieter gryp/ op diese plate/ Soe dink maar net/ laat dit sink in pet/ moet dit bring in rap/ wat Jah Jah het/ Vir die blink en black/ vir die stink en fresh/ as die 7′s clash/ met die wack en trash Chorus_ Dit moet net yt x 8 Verse 2_ En ek sien hom weer/ as ek binne keer/ liewe dunner skeur/ heel verinneweer/ moet ek inner beer/ ek’s gesimuleer/ en gevissinteer/ op die punteleer/ Ek voel frustrasie/ want dit pull vir Jaakie/ na die koelste parties/ ja die koelste parties/ waar ek fool se maat wies/ en ook fool se part kies/ vat ek fool se advies/ soese fool se raad, sies!/ En dit sluk my in/ daais wat dit my bring/ jy moet bid my kind/ nie net sit en dink/ aan die krit en skimp/ moet die shitstem pimp/ want die system pimp/ vyand en vrind/ En ek dien hom meer/ as ek die nou deel/ met die wat inoveer as hul dié nou speel/ Soe gee g’n keer/ aan die finomineel/ so gaan die nou weer vlymskerp teen jou keel/ En oefen doodgaan/ en spoek dan voortaan/ as hul boeke oopslaan/ naam loop dan ook aan/ soek dan hoop van/ aan die voet van groot Man/ en met bloed van propaan/ brand roete oop San/ En lag dit af/ gee nie vir satan krag/ want Satan wag/ en vat jou asem af/ in jou laaste nag/ fluister die datum sag/ want jou datum mag/ sommer vanaand jou jag Chorus_ Dit moet net yt x 8 Verse 3_ Soos die sand in die uurglas/ loep ek hier af/ soos die man voor die muur wag/ skote vuur af/ hy’s bang, het nie stuurkrag/ skedel skuur sag/ in die nag van die buurtwag/ moet ek nie draf/ Dit’s ‘n plain storie/ en ‘n klein storie/ van bruin glorie/ nie by my gehoor nie/ want ek bly nie voor nie/ so as jy nie glo nie/ my nie blame hiervoor nie/ want ek rym nie so nie/ En in die nuwe dag/ wat in jou liewe wag/ kry jy mos nuwe krag/ van die Uwe af/ Al is die liewe tough/ en die see te rough/ bly jy maar liewers sag met ‘n skiewe lag/ Want ‘n skiewe lag/ hou jou van gruwe af/ en tot die 7 mag/ is jy dan nie bestraf/ Maar tot die 7 mag is jy dan hier vandag/ sterk om te werk met ‘n nuwe love/ En dit moet net yt/ soos ‘n poep wat spuit/ en jou broek wat ruik/ soos daai goed aan pyp/ of kleinboet wat kruip/ uit wat moet kan sluit/ wiet goed van escape/ soos ‘n boef aan die sluip/ En dit daal nou neer/ soos die vaal van weer/ en die taal beweer/ dat die taal kan deur/ Hoeveel male meer/ moet ek dala Heer?/ op ‘n skarrel weer/ vir colourd eer Chorus_ Dit moet net yt x 8
11.
Verse 1_ A God spreek/ moetie klong sleep/ vasgevang inne bomstreek/ grof oppie oor ma konkreet/ kap an assie long steek/ 2de wind het hom beet/ Kaliforniese son sweet/ ek ball nie ek gom greep/ Hang met Jason innie place in/ het verwysing net in case in/ Klein Parys innie bass in val/ vannie station tottie kruising/ innie grys in/ mette vleis in/ snikheet?/ kry ys in/ gereed! hy ply spin/ Lowriders is Bins/ yor, haas mos ôs ding/ gangsters, daai ken ôs slim/ as ôs ride agte tint/ annie draai vannie rim/ naai haai issie kin/ vannie Baai tottie Inglewood/ Hoor hoer klinkie boot/ goor soese stinkie moet/ en daai is funky/ waaie klankie/ baie dankie! Chorus_ Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Ondergronds soes Valpré Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Makit mal jy Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Die homeys sal bly Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Sal jy my pal kry Verse 2_ (MPVRS!) I told y’all before get ready for Hipe’s sound, It’s the soundtrack and the theme to the streets of Cape Town, Look around at the beautiful scenery, But don’t sleep, the coppers got the meanest G’s, In Athlone with the Muslim homies, took a walk to Golden Dish for a chicken salomie, Me and Jaak shut ‘em down, can’t utter another word, kids know my rhymes in Heideveld and Manneberg, My life span from Parktown to Inglewood, But now I rip park jams out in Parkwood, Was blown away the first time I heard Eavesdrop, Gotta thank Azhul for pluggin’ me with Writers Block, Archetypes, Fifth Floor, Beatbangaz legendary, P.O.C. the legacy is necessary, Rattex, Ben Sharpa, Ill Skillz, Garlic Brown, man, I wish Fats and Devious was still around. Chorus_ Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Ondergronds soes Valpré Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Makit mal jy Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Die homeys sal bly Vannie Paarlvallei/ tot da by L.A. Sal jy my pal kry
12.
Stuitig 03:54
Chorus_ Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite Verse 1_ Ek maak net soes jy sê/ as jy op jou sy lê/ gie dai vi my en dié vi jou dê/ flieweelsag ek streel jars/ hie heelnag en heel vars/ die peel bars, seks deel dwars/ posisies gekombineer met heuning en veer/ poesie kont-verskeur met mening en eer/ soe, nou wat wil jy doen?/ sy sê niks ma ek voel anie way wat sy my soen, sy bly boe/ skuurit tottit inglip/ wannan duurit tottit kim sluk/ spoegit innie pintblik/ warm vuurit fokkit inbuk/ elke uurit stoppin indruk/ niks, bier, dop en g’n tik/ biene, arms met my taais vas/ net lippe en tong wan daais jas/ naels is ok ma g’n tanne wan daais las/ annes iet ekkittie asof daa biene in my paais was/ altyd lekke as sy angie/ grypit styf vas lat sy wiet wiesie man hie/ altyd werkit soes my plan B/ knypit styf vas lat hy wiet jysie bangie Chorus_ Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite Verse 2_ Ek issie een vi geweld/ ma assie beat pas, gie hel/ san hette C-Class ma innie club vra hy my ghoesie, gie gêl/ nou hoe moen ek hai lat gly?/ daa byrie bar se drai staan hy/ soe ek lain tot daa verstaan jy?/ ek kap hom an van soe en soe/ en lat hom haa staan soe hoeg-en-droe/ en ek is hie as hy my soek en soe/ ek lam haa innie hoekentoe/ stiek hy uit met sy broe en kroe/ en hulle beginte toe te vloek en moer/ en ek is oekie lui nie/ plas my brasse is/ soe daas g’n way vi hulle omte gly nie/ Hipe vra my, “jhey issit hy die?’/ ek sê jaarit is, soe daas g’n way vi hom omte stry nie/ vat hom tot innie parking/ klap hom tot da by Starking/ en hoor net hoe kraak haai kaakbien/ trap hom tot tienie draad tien/ lat hom tot tienie draad lien/ en lattie mense vi sy paat krien/ ek maak net gou ‘n voorbeeld/ san is skoon skeelt/ asseblief moet my nie oordeel/ die pak slae is vi sy voordeel Chorus_ Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/ Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
13.
Stereotipies 04:58
Chorus_ Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/ die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers X 4 Verse 1_ Jy sê die konsep is fokken flou/ resep bring uit die kok in jou/ so wie is bobbin nou?/ gerap in jou blok in gou/ rip jou kop in show/ g’n stop in flow/ arrogant, die fokken ou/ Is Jaak Galant/ geplaakte tand/ maak dit aan/ uit ‘n snaakse kant/ uitgeslape man/ Die laaste San/ het jou guard se gun/ kap die master aan/ van die staat se plan/ uitgevang ou Jan/ Nou staan hy weer blink/ maar geen André P Brink/ dan moet die man maar weer skink/ van daai tjaandies weer drink/ soos die maan dan weer sink/ as die plan dan deurdring/ uitie klank met mening/ met ‘n funk versteuring/ Jy voel dit OU OU OU OU!/ asof ‘n bullet jou OU OU OU OU!/ soenat OU OU OU OU!/ In stereo OU OU OU OU!/ ek bedoel dit OU OU OU OU!/ kyk hier koel dit OU OU OU OU!/ ek roem dit OU OU OU OU!/ ôs doen dit stereo OU OU OU OU! Chorus_ Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/ die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers X 4 Verse 2_ Luister op jou gram/ of Telefunken/ amper soes damn/ skelm bring die funk in/ Jaak is die man/ sy style is drunken/ jy is ‘n fan/ gee jou bedanking/ SONY of NAD/ die shit is bumpin/ wil nou nie brag/ I tell you something/ Technics is sterk/ veral in die klank in/ jou weg kiek ou perd/ hier kom jou krank in/ Van Khoi San, Sansui en Sanyo/ die boys hang met Drambui en ‘n kan yo/ Moet jou nie daarmee vermoei nie, span yo!/ plus ek het nie allen geknoei nie/ ek vang jou/ Tedelex, Philips of Bang and Olofsen/ Rattle ek gibbis fans wat vooraf sing/ battle net dinges en sy oorlams vrind/ settle net slegs vir punte in oorklanking/ Ek is in stereo/ jy klop soos Logic/ niemand by die deur nie yo/ ek jok soos “ôs wiet”/ nie my aan jou steur nie, ou/ jy’s vrot soos korts, siek/ jy’t g’n idee nie bro/ ek rock soes kwartsiet/ innie Palmiet Chorus_ Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/ die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers X 4 Verse 3_ Hulle jak Quiksilver, Formula 1 en Billabong/ wiet wat hulle wil hê/ sê hul sê en sal daar kom/ Hulle kiek pille, dowwel daar guns, tot die tille blom/ skiet wat hulle wil, wê/ pê gedare, gil verstom/ Jak hoppers en hoppels en enkels met zombies om/ koppe wat vrot is, vol snot is, drentel tot kombies kom/ snuif poppers tot dit op is en wentel om tjommies jong/ Rave boggers gaan gerob is, hul slenter in onties rond/ Jak cargo’s met stuiwe tops/ Plumbago uit Lecrogs/ jou nie vaak hou, jy’s gefok/ virrie park jou uitgetof/ maak jou laat yo, jy’s gerob/ vannie start jou uitgeskok/ want jou bra’t gou uitgeklok/ vannie water en druiwe sop/ Nes julle moet ek week-lank loep/ in Caterpillars met ‘n swietpakbroek/ Soek my Bane so jy wiet dan oek/ ek skuil want my gevriet’s dan oep/ Het brille, maar dit briek dan vloek!/ is plastic brille net ‘n wiek dan goed?/ Koep my anders en ‘n kit dan boet/ op sale selfs Butan oek Chorus_ Stereotipes/ soe jy wiet hoe siek is/ die konsep en die lied is/ ‘n klomp werk vir dié kiekers X 4
14.
Pasop Lumka 04:18
Rattex Verse 1_ (coming soon) Chorus_ Pasop! As jy on skei/ Pasop! Die taal van my/ Pasop! Jaak met Rattex by/ Pasop! As die eenheid bly/ Lumka! isiXhosa en Afrikaans/ Lumka! As ons op die border dans/ Lumka! Afrika gee nog ‘n kans/ Lumka! Jy maak jou voorvaders skaam Jaak Verse 2_ Manje namhlanje/ daar gaan jy/ al plan jy/ ‘n maand jy/ kyk hoe Afrikaans my/ met Rattex saam kry/ Yima in isiXhosa, staan jy!/ gee maar ek’s die boss daar, gwaan gly!/ van ‘n pos af, kyk hier los af, verstaan my/ gebruik dit vir ‘n tool vir speel/ en nie vir ‘n move verdeel/ kan jy jou so verbeel?/ my land en taal ook te steel?/ ek praat 2de klas hoeveel maal ook te veel/ die rede was ook te jars, moet aanteel/ ontvang dit soos ‘n briewebus/ kry nuwe lus/ aangesien ons bure is/ en ruik omstandighede pure pis/ moet die vure blus/ solank angs in die lewe is/ en almal bolangs bang/ moet die Uwe sus/ Een God een Vader/ so staan nader/ twee taal, twee man/ as een stam saam vergader/ een kop, een barber/ bokant gladder/ wie dwaal dié kant?/ alleensaam?/ San se brother/ roep hom harder/ hy soek hom water/ Broer het ver geloop/ al die pad op ‘n ster gehoop/ Mzansi het sy werf gestroop/ jaloers want hy’t erf gekoop Chorus_ Pasop! As jy on skei/ Pasop! Die taal van my/ Pasop! Jaak met Rattex by/ Pasop! As die eenheid bly/ Lumka! isiXhosa en Afrikaans/ Lumka! As ons op die border dans/ Lumka! Afrika gee nog ‘n kans/ Lumka! Jy maak jou voorvaders skaam Rattex Bridge_ (coming soon) Jaak Verse 2_ Dis asof hulle nie dinkie/ pasop dat hulle nie verdink nie/ die rush stop nie – vermink hier!/ en plus cops vang nie te flinks nie/ daai man is gou met besigheid/ jy’s flou met siesigheid/ klou aan geestigheid/ as hy blow, jy’s vies van feit/ Hy kom in en maak dit werk/ kyk hoe hy die market rek/ sien ‘n gaping, park dit sterk/ groen bib? wat?! ek wil sharp aantrek/ Nou voel die honger onder daai nommer/ die police kom en waai sommer/ want bullies blom op daai corner/ dis hulle wat dit uitbuit/ moet hulle vat en uitsmyt/ sodra hulle krul na uitpyp/ staan hul stil en uitkyk/ na niks, moet gat wiks/ gaan tik, loop slap links/ as sulks moet glad flits/ wat ‘n bloedbad is Chorus_ Pasop! As jy on skei/ Pasop! Die taal van my/ Pasop! Jaak met Rattex by/ Pasop! As die eenheid bly/ Lumka! isiXhosa en Afrikaans/ Lumka! As ons op die border dans/ Lumka! Afrika gee nog ‘n kans/ Lumka! Jy maak jou voorvaders skaam
15.
16.

about

Flêtse Maniere encapsulates a moment in time. It’s a play by play account of Jaak’s formative years growing up in the flêtse of Paarl. The direct translation of ‘Flêtse Maniere’ from Afrikaans is ‘housing project manners’, but more loosely it means ‘Cape Flats behaviour’.

The album delves deep into Jaak’s stormy years as a teenager growing up on the wrong side of the tracks (or in this case, the wrong side of the Berg River) in Paarl. Expect tales of epic adventures induced by drugs and alcohol, colourful narrations of violence and the everyday struggles unique to Paarl. Expect also to experience the beauty of a place called home.

What are the struggles unique to Paarl you may ask? How about the mass consumption of cheap alcohol bought at the smokkelhuis (shebeen or informal drinking spot) – just bring your own jar. How about kids picking up old bones to sell at the bone meal mill? How about just the fact that farm people are housed en masse in these urban structures – should be a struggle in itself, right?

These struggles may be unique to Paarl but, at the same time, are common to the ‘brown’ ghetto experience anywhere in the world. There’s a distinct humanity to Flêtse Maniere as Jaak portrays himself as well as the different characters who inhabit his ghetto. Social commentary is achieved with the ‘genius’ and ‘simple-mindedness’ of everyday people. This characteristic duality will resonate with hip hop heads as well as the everyday people. Clubbing, girls and cars are also subjects touched upon as they played a huge part in the ‘stormy years’ setting. This aspect my seem mundane or run of the mill but, when viewed in its totality, these common subject matters play an integral part in supporting the concept.

Flêtse Maniere truly is theatre of the mind, a vivid account of growing up in a ghetto as unique as Paarl. A city which is also a farm.

credits

released December 28, 2009

license

tags

about

Pioneer Unit Records Cape Town

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. ... more

contact / help

Contact Pioneer Unit Records

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this album or account

If you like Hipe Presents: Flêtse Maniere, you may also like: